Skip to content

Appèlhof stel Trump se wêreldwye tariewe voorlopig weer in [KLANK]

# ‘n Amerikaanse federale appèlhof het ‘n aansoek deur president Donald Trump se administrasie toegestaan ​​om die uitspraak van die Hof vir Internasionale Handel tydelik op te skort. Die hof het Woensdag beslis Trump is ingevolge die Wet op Internasionale Noodekonomiese Magte nie by magte om omvangryke globale tariewe te hef nie. Die beslissing beteken dat die tariewe voorlopig gehef word hangende die hofsaak. Die Withuis-woordvoerder, Karoline Leavitt, sê Trump het nié sy mag oorskry deur die tariewe te hef nie:

ENG LeavittOnTrumpTariffs