Skip to content

Anti-misdaadtegnologie sorg vir veiliger paaie oor Paastyd in KZN [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Vervoerdepartement het ‘n beduidende afname in padongelukke aangeteken op die N2 naby Ashburton ná die bekendstelling van die anti-misdaadtegnologie, Ummemezi Wezimoto. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê ongelukke het vanjaar gedaal tot minder as vier vanaf 13 in 2024, en geen sterftes is aangeteken nie. Hy bevestig ook meer as ses-duisend-800 motors is nagegaan, 25 voertuie is geskut en 17 mense is in hegtenis geneem:

ENG-SibiyaOnSoftware