Skip to content

ANC wag op ‘n verslag oor Tolashe se motorgeskenkskandaal voor volgende stappe oorweeg word [KLANK]

# Die ANC sê die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, kan uit haar posisie verwyder word indien bevind word dat sy die kabinet se etiese kode oor onverklaarde motorgeskenke oortree het. Tolashe word daarvan beskuldig dat sy twee voertuie nie verklaar het wat na bewering deur Chinese amptenare vir die party se vroueliga geskenk is en na bewering in haar kinders se name geregistreer is. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die party wag op ‘n volledige verslag oor die saak:

ENG MbalulaOnTolashe