# Die ANC sê partylede moet hulself weerhou van swak dissipline en nie onware verklarings maak wat eenheid ondermyn nie. Die party gaan tugstappe doen teen die senior lede Malusi Gigaba en Senzo Mchunu vir opmerkings wat party-samehorigheid bedreig. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê sulke gedrag benadeel geloofwaardigheid en beïnvloed die hernuwingsagenda. Hy vra lede om amptelike griewe-kanale te gebruik en beklemtoon dissipline is die sleutel tot die versterking van die ANC se rol in die regering van nasionale eenheid:
ANC waarsku teen swak dissipline en onware verklarings [KLANK]
ENG MbalulaOnRogueMembers