Skip to content

ANC waarsku teen berigte oor sluipmoordpoging op Mashatile [KLANK]

# Die ANC se tesourier-generaal, Gwen Ramokgopa, waarsku teen berigte oor ʼn sluipmoordpoging op adjunkpresident Paul Mashatile. Daar is verlede maand op die N12-hoofweg op sy motorkonvooi geskiet toe hy van ʼn ANC-vergadering in Boksburg op pad was huis toe. Geen verdagtes is nog geïdentifiseer nie. Ramokgopa sê die ANC sal die bewerings intern beoordeel, maar dis die betrokke staatsagentskappe se verantwoordelikheid om sulke voorvalle te ondersoek:

ENG RamokgopaOnProbe