# Die ANC Vroueliga het die DA se aankondiging van Helen Zille as burgemeesterskandidaat vir Johannesburg voor volgende jaar se plaaslike regeringverkiesings kritiseer as agterbaks en skynheilig. Zille, wat die voorsitter is van die party se federale raad, het beloof om die metro te red met haar ondervinding as burgemeester van die Stad Kaapstad en premier van die Wes-Kaap. Die woordvoerder van die ANC Vroueliga, Boitumelo Moiloa, sê Zille het ‘n omstrede verlede en is bekend vir uitsluitende bestuur:
ANC Vroueliga sê DA se benoeming van Helen Zille as burgemeester van Johannesburg is agterbaks [KLANK]
ENG BoitumeloonDisingenuous