Skip to content

ANC vra vir veldtog om bendes in skole, vervoergeweld, en anti-immigrante sentiment teen te werk [KLANK]

# Die ANC het gevra vir ‘n landwye veldtog om bendebedrywighede in skole, geweld in leerdervervoer, en groeiende anti-immigrante sentiment aan te pak. Die veldtog beoog die herstel van sosiale samehorigheid en morele waardes, wat ouers, onderwysers, geloofsorganisasies, skoolbeheerliggame en gemeenskapspolisiëringforums betrek. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het aan die media gesê die party beplan om kinders te beskerm teen misdaad, pendelaars veilig te hou, en om immigrasiewette regverdig toe te pas:

ENG MbalulaOnCampaign