Skip to content

ANC-veteraan Mavuso Msimang steun die Nasionale Dialoog [KLANK]

# Die ANC-veteraan Mavuso Msimang het president Cyril Ramaphosa se bekendstelling van die Nasionale Dialoog verwelkom. Die vergadering op 15 Augustus sal deur ‘n groep van 31 gesiene persone gelei word. ‘n Nasionale Kongres word vroeg in 2026 beplan. Msimang het in ‘n onderhoud met SABC News die dringendheid beklemtoon om werkloosheid, lae lone, armoede, misdaad en korrupsie te beveg. Hy meen die dialoog se bevindings moet ernstig opgeneem word:

ENG-MsimangOnDialogue