Skip to content

ANC verwerp kritiek oor speaker se rol in ampsklagproses [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party ondersteun die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Dididza, ten volle, aangesien sy grondwetlik en met behoorlike onpartydigheid opgetree het in president Cyril Ramaphosa se ampsklagproses. Mbalula het na afloop van die party se nasionale werkskomiteevergadering op ‘n nuuskonferensie gesê enige poging om Dididza by die meriete van die saak te betrek, is buite orde. Hy sê die ANC glo die Parlement moet verenig en funksioneel bly en deur konsensus gelei word:

ENG MbalulaOnSpeaker