Skip to content

ANC verwelkom weiering van borgtog aan ANC-raadslid in Kaapstad se moordbeskuldigde [KLANK]

# Die ANC in Kaapstad verwelkom die hof se besluit om nie borgtog toe te staan aan die verdagte wat beskuldig word van die moord op wyksraadslid Lazola Gungxe nie. Hy is in Februarie dood kort voor ʼn gemeenskapsvergadering in Crossroads op die Kaapse Vlakte. ʼn ANC-woordvoerder, Judy-Ann Stevens, sê hulle is teleurgesteld oor burgemeester Geordin Hill-Lewis se stilswye oor die saak:


AFR StevensONCouncillor