# Die ANC het die aanstelling verwelkom van ‘n nuwe direksie vir die OR Tambo School of Leadership. Die aanstellings is tot 31 Mei 2028 van krag. ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê hulle verwelkom die heraanstelling van Kgalema Motlanthe, wie se voortgesette leierskap ‘n rykdom van ervaring, integriteit en strategiese insig meebring. Sy sê Motlanthe se toewyding aan politieke opvoeding, demokratiese waardes en kaderontwikkeling bly ‘n bron van inspirasie vir die hernuwing en versterking van die beweging:
ANC verwelkom aanstelling van nuwe direksie vir OR Tambo School of Leadership [KLANK]
ENG MahlengionSchool