Skip to content

ANC verskerp burgemeesterskandidate se integriteitsondersoeke [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê burgemeesterskandidate is onderwerp aan integriteitsondersoeke rakende bedrog, strafregtelike oortredings en onetiese gedrag. Hy sê kandidate met misdaadrekords, ongunstige bevindings of dissiplinêre aangeleenthede is van die lys verwyder. Mbalula sê persone op wie die ANC se opsystaan-reël van toepassing is, word uitgesluit. Hy sê die proses pas die party se integriteitsreëls vir kandidate toe, soos goedgekeur deur die Nasionale Uitvoerende Komitee:

ENG-MbalulaOnCandidates