# Die ANC glo die regs- en parlementêre prosesse rondom president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak moet toegelaat moet word om hul gang te gaan. Volgens die party het die Hooggeregshof in die Wes-Kaap slegs die Parlement se ampsklagverhore onderbreek, nie gekanselleer nie, terwyl Ramaphosa se hofhersiening in September aangehoor word. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het aan die media gesê ‘n billike regsproses sal verseker Suid-Afrikaners kan vertroue in die finale uitkoms hê:
ANC verdedig onderbreking van verhore in Ramaphosa se ampsklagproses [KLANK]
ENG MbalulaOnNoConfidence