# Die Sekretaris-Generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het president Cyril Ramaphosa se besluit om Dina Pule as die nuwe minister van Maatskaplike Ontwikkeling aan te stel verdedig en sê hy het voor die aanstelling omsigtig ondersoek gedoen. Pule is voorheen weens onetiese gedrag uit die kabinet ontslaan toe bevind is sy het haar amp misbruik deur haar verbintenis met die sakeman Phosane Mngqibisa geheim te hou. Hy het voordeel uit hul verhouding getrek met betrokkenheid van ses-miljoen-rand by die Cape Town ICT Indaba. Mbalula sê Pule het uit haar foute geleer:
ANC steun pas aangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling Dina Pule [KLANK]
ENG MbalulaOnPule