Skip to content

ANC steun kommissies van ondersoek as hulpmiddels vir hervorming en geregtigheid [KLANK]

# Die ANC sê kommissies van ondersoek is noodsaaklike hulpmiddels vir geregtigheid, hervorming en die waarheid, veral as politieke inmenging of institusionele mislukkings die wetstoepassing belemmer. Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula noem die Staatskapingskommissie, wat gelei het tot meer as 14-miljard-rand in bates wat bevries is, 5,4-miljard-rand waarop beslag gelê is, en meer as 60 vervolgings. Hy vra dat behoorlike prosesse gerespekteer word, waarsku teen media-verhore en moedig die publiek aan om onafhanklike, grondwetlike meganismes te ondersteun:

ENG-MbalulaOnCommissions