Skip to content

ANC stel plaaslike regeringshervorming as belangrikste prioriteit voor November-verkiesing [KLANK]

# Die ANC sê die regstelling van plaaslike regering sal sy hooffokus wees voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die party se nasionale uitvoerende komitee het agt onderpresterende munisipaliteite geïdentifiseer vir dringende omkeerplanne, terwyl hy politici opdrag gegee het om die lewering van paaie, water en elektrisiteit te prioritiseer. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula het aan die media gesê die verkiesing sal ‘n toets wees van die party se vermoë om dienslewering te verbeter en openbare vertroue te herwin:

ENG MbalulaOnElectionTest