Skip to content

ANC stel nuwe verkiesingsproses vir burgemeesters-kandidate bekend [KLANK]

# Die ANC het sy verkiesingsproses vir burgemeesterskandidate amptelik bekend gestel, met ‘n gesentraliseerde stelsel gegrond op bevoegdhede om leierskap in sleutel-munisipaliteite te identifiseer. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die nuwe benadering sal bestuur, dissipline en volhoubaarheid versterk. Die proses sluit die identifisering en opsporing van gekwalifiseerde kandidate in onder openbare verteenwoordigers, beroepslui en gemeenskapsleiers. Mbalula beklemtoon daar sal openlike openbare voorleggings wees oor voorgestelde kandidate om openbare vertroue te herbou:

ENG-MbalulaOnMayors