Skip to content

ANC stel die publiek gerus dit gaan goed met Fikile Mbalula [KLANK]

# Die ANC sê sy sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, rus en herstel goed. Dit volg nadat hy Donderdag tydens ‘n inligtingsessie ineengestort het. Dit het gebeur kort nadat die Konstitusionele Hof, 181 ANC-kandidate toegelaat het om aan die verkiesing op 4 November deel te neem, ten spyte dat hulle nie sperdatums vir die indiening van dokumente in ses munisipaliteite gehaal het nie. Die ANC woordvoerder, Mahlengi Bhengu het die publiek vir hul ondersteuning bedank en ‘n beroep gedoen dat die privaatheid van die Mbalula-gesin gerespekteer moet word:

ENG BhenguOnMbalulaRecovery