Skip to content

ANC se vroueliga in die Wes-Kaap wil hê geslagsgeweld moet as ‘n nasionale ramp verklaar word [KLANK]

# Die ANC Vroueliga in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die regering van nasionale eenheid om geslagsgeweld as ‘n nasionale ramp te verklaar. Lede van die liga het gister na die Parlement opgeruk en hulle by landwye protesoptrede aangesluit wat volg na die verkragting van ‘n jong meisie in die Oos-Kaap in Oktober verlede jaar. Die liga se provinsiale tesourier, Lumka Tamboer, het aan die SABC gesê sterker maatreëls is nodig om vroue en kinders te beskerm:

ENG-LumkaOnGBV