Skip to content

ANC sê Openbare Beskermer se verslag toon werkersklas in Kaapstad word afgeskeep [KLANK]

# Die ANC in Kaapstad sê agter die DA se beeld van goeie bestuur is verwaarloosde gemeenskappe, vervalle infrastruktuur en ʼn munisipaliteit wat nie die grondwetlike regte van baie  inwoners handhaaf nie. Volgens die Openbare Beskermer se verslag lewer die metro nie basiese dienste in Langa en Khayelitsha nie. Judy-Ann Stevens van die ANC sê die bevindings toon die werklikheid wat werkersklas-gesinne al lank beleef:

AFR StevensONNeglect