# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die nasionale uitvoerende komitee het nie gister president Cyril Ramaphosa se herroeping bespreek ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor Phala Phala nie. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê Ramaphosa se bedanking was nooit op die sakelys nie. Mbalula herbevestig die ANC se volle steun aan Ramaphosa en sê hy is vir vyf jaar verkies en sy mandaat bly ongeskonde tot 2027:
ANC se nasionale uitvoerende komitee steun Ramaphosa te midde van oproepe tot ampsklag en bedanking [KLANK]
ENG-MbalulaOnNECRamaphosa