Skip to content

ANC sê geregtelike ondersoek na dood van hoofman Luthuli en Mxenge is stap na geregtigheid [KLANK]

# Die heropende geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis en wenner van die Nobelprys vir Vrede, hoofman Albert Luthuli, en die anti-apartheids-regspraktisyn, Griffiths Mxenge, begin vandag in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg. ‘n Ondersoek het in 1967 bevind Luthuli het op ‘n spoorlyn geloop toe ‘n trein hom doodgery het. Mxenge is in 1981 doodgesteek. Die ANC in KwaZulu-Natal se provinsiale sameroeper, Jeff Radebe, sê die ondersoek is ‘n stap na geregtigheid en aanspreeklikheid en moes lankal gebeur het:

ENG RadebeOnInquest