Skip to content

ANC sê Madlanga-kommissie moet alles in hul vermoë doen om wandade te ontbloot [KLANK]

# Die ANC sê die Madlanga-kommissie se werk sal ʼn belangrike rol speel om vertroue in die regering te herstel en demokratiese aanspreeklikheid te versterk. Die kommissie se sitting het gister in Pretoria begin met getuienis deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die kommissie moet bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. ʼn ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die stryd teen korrupsie is ononderhandelbaar:

ENG MahlengionCommission