# Die ANC sê hy is daartoe verbind om korrupsie in eie geledere aan te pak as deel van sy pogings om openbare vertroue te herstel. Die party het na afloop van sy Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering gesê lede wat by oortredings betrokke is, moet sonder versuim aanspreeklik gehou word. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die party sal interne dissiplinêre prosesse versterk en verseker dat korrupte oortreders skuldig bevind en uit leiersposisies verwyder word:
ANC onderneem om korrupsie in eie geledere te takel [KLANK]
ENG MbalulaOnCorruption