Skip to content

ANC NUK herstruktureer leierskap met nuwe sleutelaanstellings [KLANK]

# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het ‘n rotasiebeginsel ingestel vir die herstrukturering van subkomitees en provinsiale ontplooiings. Die sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die stap sal doeltreffendheid en koördinering bevorder. Veranderings sluit in, Zuko Godlimpi wat Mmamoloko Kubayi sal vervang as die voorsitter van Ekonomiese Transformasie, Faith Muthambi wat Ronald Lamola in Regs- en Grondwetlike Ontwikkeling opvolg, en Geraldine Fraser-Moleketi wat die Nasionale Dissiplinêre Appèlkomitee lei. Mbalula sê dit sal bestuur verbeter:

ENG-MbalulaOnChanges