# Die ANC het die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fanie Masemola, beskuldig dat hy sy grondwetlike plig versuim het deur nie op te tree teen die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, se opdrag om by misdaadintelligensie-aanstellings in te meng nie. Dit is ‘n voorlegging deur die party terwyl die ad hoc-komitee wat bewerings van misdadigheid in die polisiediens ondersoek, oor sy konsepverslag beraadslaag. Khuselo Diko van die ANC sê Masemola moes Mchunu se opdrag geweier het om ‘n moratorium op misdaadintelligensie-aanstellings te plaas:
ANC kritiseer Masemola omdat hy versuim het om op te tree teen Mchunu se direktief oor misdaadintelligensie [KLANK]
ENG DikoOnMasemola