Skip to content

ANC kritiseer DA se poging om SEB te skrap [KLANK]

# Die ANC sê die beleid oor breed-gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging sal nie geskrap word nie. Dit volg terwyl die DA beplan om ʼn Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal in te stel om SEB-wetgewing te vervang. Die party sê die wetsontwerp beoog om ʼn verkrygingstelsel te skep wat ware ekonomiese bemagtiging aanmoedig deur aansporings te bied vir tasbare ontwikkelingsuitkomste. ʼn ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die idee dat die DA in die toekoms ʼn Suid-Afrika sonder hervormingswette sien, moet uitgedaag word:

ENG BhenguOnLegislation