# Die ANC in Kaapstad sê sy 2026 verkiesingsagenda vir plaaslike regering gaan oor ‘n visie wat mense eerste plaas om strukturele ongelykheid en alle gemeenskappe se waardigheid te herstel. Die party sê sy veldtog behels die bou van ‘n regverdige en bekostigbare metro, werkskepping, die aftakeling van ongeregtigheid en die bevordering van deursigtigheid. ’n ANC-woordvoerder, Ndithini Tyhido sê inwoners moet die veldtog vir verandering steun om die DA uit die kussings te lig, en ‘n metro te bou wat vir almal werk wat daarin woon:
ANC Kaapstad sê sy 2026 plaaslike verkiesingsagenda is ‘n visie wat mense eerste plaas [KLANK]
ENG NdithinionElectionAgenda