Skip to content

ANC Kaapstad eis ondersoek ná aanranding op EFF-raadslid [KLANK]

# Die ANC in Kaapstad eis ‘n onmiddellike onafhanklike ondersoek na die gewelddadige aanval op ‘n EFF-raadslid. In ‘n videogreep word gesien hoe veiligheidspersoneel vir Mzubani Dambuza tydens ‘n gedwonge verwydering uit Woensdag se Kaapstadse raadsvergadering, wurg todat hy bewusteloos is. Hy het ‘n aanrandingsklag by die polisie gelê. Die ANC se koukuswoordvoerder, Judy-Ann Stevens, sê hulle veroordeel die gewelddadige behandeling van Dambuza ten sterkste:

ENG Judy-AnnonEFFCouncillor