Skip to content

ANC Jeugliga vra nuut-aangestelde raad om impak op platteland te vergroot [KLANK]

# Die ANC Jeugliga versoek die nuut-aangestelde Nasionale Jeug Ontwikkellingsagentskapsraad om ‘n groter impak te maak in die plattelandse gebiede, dorpe, en informele nedersettings, waar baie jongmense nie behoorlike diens ontvang nie. Woordvoerder van die Jeugliga, Zama Khanyase, sê die raad moet voorkeur gee aan deursigtigheid, transformasie, en veral die insluiting van jong vroue, LGBTQIA+ jeug, jeug met gestremdhede, en werklose gegradueerdes:

ENG ZamaonNYDAOutreach