# Die ANC Jeugliga verwelkom die voorlopige skorsing van Gauteng City Region Academy se hoof- uitvoerende beampte, Percy Moleke, na verslae van korrupsie en wanadministrasie wat terugdateer tot 2022. Die liga pleit ook vir die herstrukturering van die akademie om sy doeltreffendheid te verbeter. Kgotso Pooe van die Liga vra ook vir die aanstelling van ‘n jeugdige uitvoerende hoof om tydige betalings vir studente en vordering in vaardigheidsontwikkelingsprogramme te verseker:
ANC Jeugliga vra jeugdige leierskap by Gauteng City Region Academy na skorsing van uitvoerende hoof [KLANK]
ENG PooeOnSuspension