Skip to content

ANC-Jeugliga vra dat alle DA-ministers uit RNE verwyder word [KLANK]

# Die ANC-jeugliga vra president Cyril Ramaphosa om alle DA-ministers uit die regering van nasionale eenheid te verwyder en met ander politieke partye saam te werk om hulle te vervang. Dit volg nadat die DA sy teenkanting uitgespreek het oor die gunstige uitspraak in die ANC se saak in die Konstitusionele Hof om 181 kandidate op stembriewe vir volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing in te sluit. Die jeugliga se president, Collen Malatji, sê die party kan ander moontlikhede soos die EFF by die RNE insluit:

ENG MalatjiOnDA