# Die ANC Jeugliga verwerp die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se voorstelle om die Nasionale Kredietwet te wysig, wat die roekelose voorstel insluit om studenteskuld by kredietburo’s aan te gee. Die Liga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê hierdie stap sal die finansiële nood en skuldlas van jongmense in die werkersklas en swart gemeenskappe wat reeds die swaarste dra, vererger:
ANC Jeugliga verwerp Handelsdepartement se voorstel om studenteskuld by kredietburo’s aan te gee [KLANK]
ENG ZamaonCreditBureaus