Skip to content

ANC-Jeugliga steun strenger optrede teenoor wangedrag in wetstoepassing [KLANK]

# Die ANC-Jeugliga in Gauteng verwelkom die voorlopige skorsing van die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, en neem kennis van die regstappe wat die hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa, betrek. Oscar Kanyane van die liga sê dit bewys geen openbare amptenaar is bo die wet verhewe nie en beklemtoon die belangrikheid van aanspreeklikheid. Hy sê korrupsie en magsmisbruik ondermyn dienslewering en geleenthede vir jongmense:

ENG KanyaneOnCrackdown