# Vier ANC-lede, insluitend die Wes-Kaapse sekretaris, Neville Delport, het by die DA aangesluit. Dit volg nadat die ANC se nasionale uitvoerende gesag verlede week die provinsie se verkose leierskap ontbind het. Ander lede wat by die DA aangesluit het, is die streek se uitvoerende lid, Jason Donn, en raadslede Daniel Baadjies van Bonnievale en Paul Strauss van Cederberg-munisipaliteit. Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, sê dis ʼn mylpaal-oomblik en weerspieël die ondersteuning van kiesers wat voortgaan om die ANC te verlaat:
ANC in Wes-Kaap se sekretaris en drie ander sluit by DA aan [KLANK]
ENG ZilleOnANC