# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee in die Vrystaat het besluit om minstens sewe burgemeesters, speakers en hoofswepe van munisipaliteite wat swak presteer, te verwyder. Die munisipaliteite is Mafube, Moqhaka, Letsemeng, Nketoana, Nala, Masilonyana en Lejweleputswa. Die ANC se provinsiale sekretaris, Polediso Motsoeneng, sê die NUK se besluit het te doen met swak leierskap en swak bestuur wat dienslewering belemmer, en bewerings van korrupsie:
ANC in Vrystaat herroep minstens sewe munisipale burgemeesters en hoofswepe [KLANK]
ENG MotsoenengOnRecall