# Die ANC in Tshwane veroordeel die moord op wyk tien-raadslid, Thabang Masemola, nadat onbekende gewapende mans in Mamelodi hom in ‘n lokval gelei het. Die party is bekommerd oor die voortdurende moorde op raadslede, waarvan baie steeds onopgelos is. Die ANC-streekwoordvoerder Bafuze Yabo vra die polisie om die verantwoordelikes dringend te vervolg. Yabo vra die publiek om die Masemola-familie se hartseer te respekteer en nie foto’s of video’s van die voorval te deel nie:
ANC in Tshwane veroordeel skietdood van wyk 10-raadslid Thabang Masemola [KLANK]
ENG YaboOnKilling