Skip to content

ANC in Tshwane sê DA en VF Plus wil raad se werk dwarsboom [KLANK]

# Die ANC in Tshwane sê hy is teleurgesteld in die DA- en Vryheidsfront Plus-raadslede op die Komitee vir Finansies wat uitgestap het oor bewerings dat die lede nie hul verslae betyds ontvang het nie, wat volgens die ANC onwaar is. Joel Masilela van die ANC sê terwyl Jacqui Uys van die DA op die komitee gedien het, het die metro sowat 800-miljoen-rand verloor. Masilela sê die uitstappery was ‘n poging om die raad te dwarsboom in hul taak om die euwels bloot te lê wat die metro se geldsake tot die swakste ooit agteruit laat gaan het:

ENG JoelonWalkOut