Skip to content

ANC in Kaapstad eis antwoorde ná uitgebreide korrupsie-ondersoek [KLANK]

# Die ANC in Kaapstad sê hy neem met kommer kennis van berigte van gekoördineerde deursoekings en beslagleggings deur wetstoepassingsagentskappe by die huis van die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, ander stadsamptenare en munisipale kantore. Die woordvoerder van die party, Judy-Ann Stevens, sê ondersoekbeamptes het op 21 selfone en nege skootrekenaars beslag gelê in ‘n ondersoek na bewerings van tenderkorrupsie:

AFR StevensONProbe