Skip to content

ANC in Gauteng sê geweld by Maponya Winkelsentrum is ‘n direkte aanslag op die vrede van die gemeenskap

# Die ANC in Johannesburg sê hulle is diep teleurgesteld deur die geweld gisteraand buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, waar ‘n e-taxi bestuurder dood en twee beseer is. Die party het die aanval veroordeel. Hy vra vir klamte, en moedig vervoeroperateurs, gemeenskapleiers, en owerhede aan om geskille vreedsaam op te los. Streekswoorvoerder, Masilo Serekele doen ‘n beroep op die polisie om ondersoeke te verskerp, om ‘n sigbare teenwoordigheid te handhaaf, en om die oortreders voor die gereg te bring.