Skip to content

ANC in eThekwini veroordeel sluipmoord op sy wyksraadslid [KLANK]

# Die ANC in die eThekwini-streek veroordeel die moord op sy wyksraadslid in Wyk 17, Sibusiso Khwela, en sê die barbaarse daad beroof die gemeenskap van ʼn goeie staatsamptenaar. Khwela is gister in sy kantoor in Klaarwater, wes van Durban, doodgeskiet. Die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde sal die moord ondersoek. Die ANC se taakspan-koördineerder in die streek, Thanduxolo Sabelo, sê politieke verskille, misdadigheid of enige griewe kan nooit moord regverdig nie:

ENG SabeloOnKilling