# Die ANC in Ekurhuleni verwelkom die metro se 56 nuwe operasionele voertuie om noodsaaklike dienste te versterk, afhanklikheid van kontrakteurs te verminder en plaaslike regering te herstel. Die voertuie sal ontplooi word in diensleweringsdepartemente soos Water en Sanitasie, Energie, en Vervoer-bestuur. Die ANC-streeksekretaris, Jongizizwe Dlabathi, sê hierdie belegging toon die metro se toewyding om belangrike dienste te versterk en seker te maak inwoners ontvang doeltreffende en betroubare munisipale dienste:
ANC in Ekurhuleni verwelkom versterking van interne vermoë om dienslewering te verbeter [KLANK]
ENG DlabathiONServiceDelivery