Skip to content

ANC in Ekurhuleni verwelkom inhegtenisneming van verdagte in verband met Reiger Park-verbyryskietery [KLANK]

# Die ANC in die Ekurhuleni-streek het wetstoepassingsagentskappe geluk gewens met hul vinnige optrede wat gelei het tot die inhegtenisneming van ‘n verdagte in verband met die onlangse massaskietery in Reigerpark. Ses mense is die naweek in ‘n verbyryskietery dood en nog drie is gewond. Die 23-jarige man is Maandag in hegtenis geneem en sal vandag in die hof verskyn. Jongizizwe Dlabathi van die ANC sê hulle verwelkom die polisie se pogings om veiligheid en sekuriteit in Reiger Park te herstel:

ENG JongizizweonReigerPark