Skip to content

ANC in Ekurhuleni veroordeel die brandstigting by kantore van Binnelandse Sake in Germiston [KLANK]

# Die ANC in Ekurhuleni het die brandstigting by die kantore van Binnelandse Sake in Germiston ten sterskte veroordeel en dit beskryf as kriminele optrede, aangehits deur ontevrede betogers wat uit huise geskop word. Streeksekretaris van die ANC, Jongizizwe Dlabathi, vra vir vinnige polisieoptrede om die oortreders voor die hof te bring. Dlabathi beskryf die skade as ‘n skending van menseregte en ‘n aanval op noodssaaklike openbare dienste. Hy vra vir die beskerming van openbare instellings en die handhawing van die wet:

ENG-DlabathiOnHomeAffairs