Skip to content

ANC betreur die afsterwe van Thandi Modise se dogter [KLANK]

# Die ANC is hartseer oor die afsterwe van Tsholofelo Mandisa Modise, die nasionale uitvoerende komiteelid, Thandi Modise, se dogter. Sy is in die apartheidsera in die tronk gebore toe haar ma, as ‘n lid van uMkhonto we Sizwe, agter tralies was vir haar rol in die bevrydingstryd. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê haar geboorte is ‘n simbool van mense wat vir vryheid geveg het se pyn, opoffering en veerkragtigheid:

ENG FikileonDaughter