Skip to content

ANC beskryf strategie om sukkelende munisipaliteite te versterk [KLANK]

# Die ANC sê die regering het oor die afgelope ses maande sedert die aanvaarding van die plaaslike regering-aksieplan, verskuif van ‘n reaktiewe benadering na geteikende, bewysgebaseerde ingrypings op munisipale vlak. Die sekretaris-generaal van die party, Fikile Mbalula, het tydens ‘n inligtingsessie aan die media gesê die fokus is nou op gekoördineerde ingrypings eerder as reaktiewe optrede. Hy sê die plan kombineer politieke toesig en tegniese ondersteuning oor verskillende vlakke van regering om diensleweringsuitdagings meer doeltreffend aan te spreek:

ENG MbalulaOnMunicipalities