Skip to content

ANC bepleit dat Hooggeregshof-uitspraak oor Ramaphosa gerespekteer word [KLANK]

# Die ANC verwelkom die Hooggeregshof in die Wes-Kaap se besluit om die Parlement se artikel 89-ampsklag-ondersoek teen president Cyril Ramaphosa tydelik te staak, terwyl sy aansoek om die proses te hersien, aangehoor word. Zuko Godlimpi van die party sê die uitspraak vrywaar Ramaphosa nie van aanspreeklikheid nie. Godlimpi het alle partye versoek om die uitspraak te respekteer en om die oorblywende regsprosesse sonder politieke inmenging te laat voortgaan:

ENG GodlimpiOnSection89Ruling