# Die ANC sê hy sal strenger stappe teen korrupsie en swak bestuur in munisipaliteite neem as deel van sy 2026 plaaslike regeringsverkiesingsmanifes. Stella Ndabeni-Abrahams van die party sê die ANC beplan ook om toesig te verskerp, om te verhoed dat amptenare wat weens wangedrag afgedank is tussen munisipaliteite beweeg, en om dienslewering te verbeter deur meer doeltreffende en deursigtige plaaslike regering:
ANC belowe strenger optrede teen korrupsie en swak munisipale bestuur [KLANK]
ENG StellaOnTougherAction