Skip to content

ANC beloof veranderinge in Wes-Kaapse munisipaliteite [KLANK]

# Die ANC in die Wes-Kaap sê groot veranderinge kan in die komende maande in die provinsie se munisipaliteite verwag word. Dit volg nadat Christo Boks, ʼn gewese DA-burgemeesterskomiteelid in die Matzikama-munisipalieit, na die ANC oorgeloop het. Boks sê hulle het planne om die ANC se teenwoordigheid en prestasie in gebiede soos Vanrhynsdorp en Vredendal te versterk:

ENG-BoksOnMunicipalities