Skip to content

ANC bekommerd oor KZN-polisiekommissaris Mkhwanazi se bewerings [KLANK]

# Die ANC sê hy neem met kommer kennis van bewerings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het Sondag tydens ʼn mediakonferensie die minister van Polisie, Senzo Mchunu, parlementslede, die regbank en sommige SAPD-lede van korrupsie en politieke inmenging beskuldig. Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê hierdie sake raak die kern van openbare vertroue in die oppergesag van die reg en integriteit van die land se instellings:

ENG BhenguOnMkhwanaziAllegations